Petrus en Miekie Jooste

Petrus en Miekie Jooste op hulle onlangse toer na Namibia met hul splinter nuwe AHA-15. Dis ons nuwe reeks wat vrygestel is.

AHA Owners Group

Our recent AHA Group gathering in the Brandfort area in the Free State, South Africa. 15 AHA Owners gathered for a awesome weekend at Amanzi Private Game Reserve

Jan en Mariana Balt

Ahaaa, dis wraggies lekker! Ons het in 1998 ons Nissan Hardbody 2.7 Turbodiesel gekoop, ‘n ekstra-hoë “canopy” laat opsit en laasgenoemde met ‘n kontrêpsie soos ‘n outydse katel toegerus sodat …

Gloria Botha

Thought you may enjoy these pics proving that the AHA withstood the test very well. This during our recent adventure through The Baviaans.Knoppies in the Izuzu and myself in the …