Testimonials

Read about our clients' adventures

Gloria Botha

Hi Dawid,
Thought you may enjoy these pics proving that the AHA withstood the test very well. This during our recent adventure through The Baviaans.
Knoppies in the Izuzu and myself in the Hilux, we had some fun !

Jan en Mariana Balt

Ahaaa, dis wraggies lekker!

Ons het in 1998 ons Nissan Hardbody 2.7 Turbodiesel gekoop, 'n ekstra-hoë “canopy” laat opsit en laasgenoemde met 'n kontrêpsie soos 'n outydse katel toegerus sodat ons agterin kon slaap, met bagasie onder die “bed” en bo-op die ingeboude dakrak. Destyds van Witrivier, Mpumalanga, het Bak sy nooiensrit deur Zimbabwe, Namibië en Botswana onderneem en daarna het ons suidelike Afrika só deurkruis...

 

...Koop jou AHA nóú, moenie wag tot jy te oud is om hom te geniet nie

 Jan en Mariana Balt

Windhoek